Tyler Shaw (gebore 8 April 1993) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Meaning of Life (2017) en Chalk, en in die televisiereekse Katie Chats (2011) en Lost & Found Music Studios (2015).
Filmografie Rolprente 2017: The Meaning of Life Chalk
Televisiereekse 2011: Katie Chats 2015: Lost & Found Music Studios
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense