Kyle Schmid (gebore 3 Augustus 1984) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A History of Violence (2005) en in die televisiereekse Being Human (2011), Copper (2012), en Six (2017).
Filmografie Rolprente 2005: A History of Violence 2005: Zerophilia 2009: Love Cures Cancer: Take a Chance on Love 2010: GravyTrain 2011: Love Cures Cancer: Take a Chance on Love II 2014: Dark Hearts 2014: Saul: The Journey to Damascus 2015: 88 The Test If Not Now, When? 10 Minutes Gone
Televisiereekse 1999: I Was a Sixth Grade Alien 2007: Blood Ties 2011: Being Human 2012: Copper 2017: Six
Televisierolprente 2000: Alley Cats Strike 2006: Death Row 2009: Fear Island 2010: Love Cures Cancer: Jessica Hall's Haunted Mansion 2014: Babylon Fields
Video's 2008: Joy Ride 2: Dead Ahead
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu