Michael Roberds (18 Januarie 1964 – 15 Mei 2016) was 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Saving Silverman (2001), Elf (2003), en Hot Tub Time Machine (2010), en in die televisiereeks The New Addams Family (1998).
Filmografie Rolprente 2001: Saving Silverman 2003: Elf 2010: Hot Tub Time Machine
Televisiereekse 1997: Super Dave's All Stars 1998: The New Addams Family 2005: RoundTable 2006: Rocky + Drago
Televisierolprente 1991: Pacific Profiles Holiday Special 2013: Hacked: Illusions of Security
Video's 2016: A Luchagore Easter
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu