Tim Rozon (gebore 4 Junie 1982) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Instant Star (2004), Flashpoint (2008), Wild Roses (2009), en Wynonna Earp (2016).

Filmografie Rolprente 2013: Long Gone Day 2013: The Legend of Sarila 2015: Shuckers 2015: Unearthing 2018: Beginner's Luck

Televisiereekse 2004: Instant Star 2008: Flashpoint 2009: Wild Roses 2015: Schitt's Creek 2016: Wynonna Earp

Televisierolprente 2011: Befriend and Betray 2013: A Sister's Revenge 2016: Crossfire 2018: Lake Placid: Legacy

Video's 2007: 2 Strangers and a Foosball

Eksterne skakels

Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu