Tony Rosato (26 Desember 1954 – 10 Januarie 2017) was 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Under Achievers (1987) en Seeds of Doubt (1998), en in die televisiereeks Night Heat (1985).

Filmografie Rolprente 1980: Hog Wild 1986: Busted Up 1987: The Under Achievers 1987: City of Shadows 1998: Seeds of Doubt

Televisiereekse 1976: SCTV 1983: Amanda's 1985: Night Heat 1990: The Adventures of Super Mario Bros. 3 1991: Super Mario World 1996: Stickin' Around 1997: The Adventures of Sam & Max: Freelance Police 1999: Relic Hunter 1999: George and Martha 2000: Hollywood Off-Ramp 2000: Pelswick 2009: The Ron James Show

Televisierolprente 1980: Roller Revolution 1992: The Diamond Fleece 2016: Idiot Parade

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu