Michael Rowe is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Tomorrowland (2015) en in die televisiereekse Arrow (2012) en The Flash (2014).
Filmografie Rolprente 2015: Tomorrowland 2018: Crown and Anchor
Televisiereekse 2012: Arrow 2014: The Flash 2018: Ninjak vs the Valiant Universe
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu