George R. Robertson (20 April 1933 — 29 Januarie 2023) was 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Still Mine (2012).

Filmografie Rolprente 1968: Rosemary's Baby 2012: Still Mine

Televisiereekse 1974: The Play's the Thing 1989: E.N.G.

Televisierolprente 1972: The Mad Trapper 1975: The Canary 1978: The Dawson Patrol 1988: Shades of Love: Sunset Court 1996: Holiday Affair 2017: Cradle to Grave

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu