Toby Proctor is 'n Kanadese akteur en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Highwaymen (2004) en in die televisiereekse Flash Gordon (1996) en Police Academy: The Series (1997).

Filmografie Rolprente 2004: Highwaymen

Televisiereekse 1994: The Mighty Jungle 1996: Flash Gordon 1997: Police Academy: The Series

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu