Tom Rack is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente If Looks Could Kill (1991), The Human Stain (2003), en 300 (2006).
Filmografie Rolprente 1990: Cursed 1991: If Looks Could Kill 2003: The Human Stain 2006: 300
Televisierolprente 1991: The Final Heist 1996: Einstein: Light to the Power of 2
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu