Noah Reid (gebore 29 Mei 1987) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Strange Days at Blake Holsey High (2002), Backpackers (2013), en Schitt's Creek (2015).
Filmografie Rolprente 2010: Score: A Hockey Musical 2012: Old Stock 2017: Cardinals
Televisiereekse 1997: Franklin 1998: Pippi Longstocking 2002: Strange Days at Blake Holsey High 2002: The Strange Legacy of Cameron Cruz 2013: Backpackers 2015: Schitt's Creek 2015: Kevin from Work
Televisierolprente 2005: Terry 2011: Three Inches
Video's 2000: Franklin and the Green Knight: The Movie 2001: Franklin's Magic Christmas
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu