Jesse Rath (gebore 11 Februarie 1989) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Being Human (2011), Defiance (2013), en Supergirl (2015).

Filmografie Rolprente 2012: The Good Lie

Televisiereekse 2009: Aaron Stone 2010: 18 to Life 2011: Being Human 2011: Mudpit 2013: Defiance 2015: Supergirl 2016: No Tomorrow

Video's 2011: The Howling: Reborn

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989