John Reardon (gebore 30 Julie 1975) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente White Chicks (2004), Scary Movie 4 (2006), en TRON: Legacy (2010), en in die televisiereeks The Killing (2011).

Filmografie Rolprente 2004: White Chicks 2006: Scary Movie 4 2008: Make It Happen 2010: TRON: Legacy Southpaw

Televisiereekse 2007: Painkiller Jane 2011: The Killing 2012: Arctic Air 2017: Messiah Complex

Televisierolprente 2007: A Valentine Carol 2008: 7 Things to Do Before I'm 30 2014: The Christmas Secret 2016: Love on the Sidelines 2016: I'll Be Home for Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu