Daniel Pilon (13 November 1940 – 26 Junie 2018) was 'n Kanadese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Shoot 'Em Up (2007) en in die televisiereekse Guiding Light (1952) en Poltergeist: The Legacy (1996).

Filmografie Rolprente 1968: Le viol d'une jeune fille douce 1970: Red the Half Breed 1971: Après-ski 1972: Quelques arpents de neige 1972: Satan's Sabbath 1972: Les smattes 1973: La mort d'un bûcheron 1977: Starship Invasions 1979: Plague 1980: Les chiens chauds 1988: Malarek 1992: North of Chiang Mai 1999: In Her Defense 2003: Deception 2007: Shoot 'Em Up 2008: Story of Jen 2009: Looking for Anne

Televisiereekse 1952: Guiding Light 1979: The Albertans 1990: La misère des riches 1996: Poltergeist: The Legacy 1997: Mission protection rapprochée

Televisierolprente 1982: Massarati and the Brain 1988: Hitting Home 1992: Casino

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu