Joe Pingue (gebore 1972) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pompeii (2014), Room (2015), en Anon (2018).
Filmografie Rolprente 2014: Pompeii 2015: Room 2018: Anon
Televisiereekse 2004: The Murdoch Mysteries 2006: Rent-a-Goalie 2007: Across the River to Motor City 2008: Testees 2009: Spliced 2017: Kody Kapow
Televisierolprente 1997: The Don's Analyst
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu