Gerard Parkes (23 Junie 1936 – 19 Oktober 2014) was 'n Kanadese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Trapped in Paradise (1994), The Boondock Saints (1999), en The Boondock Saints II: All Saints Day (2009), en in die televisiereeks Fraggle Rock (1983).

Filmografie Rolprente 1989: The Last Winter 1994: Trapped in Paradise 1999: The Boondock Saints 2009: The Boondock Saints II: All Saints Day

Televisiereekse 1960: Festival 1960: First Person 1961: Playdate 1967: Barney Boomer 1968: Upside Town/Swingaround 1978: A Gift to Last 1980: Home Fires 1983: Fraggle Rock

Televisierolprente 1975: Freedom of the City 1977: Bethune 1987: Fight for Life 1996: Handel's Last Chance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu