Tahmoh Penikett (gebore 20 Mei 1975) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Trick 'r Treat (2007) en Man of Steel (2013), en in die televisiereeks Battlestar Galactica (2004).

Filmografie Rolprente 2007: Trick 'r Treat 2007: The Green Chain 2013: Man of Steel 2015: Painkillers Supposition Encounter Killbird

Televisiereekse 2004: Battlestar Galactica 2009: Dollhouse 2009: Titan Maximum 2016: Medinah

Televisierolprente 2003: Under the Cover 2005: Hush 2010: Riverworld 2011: Jabberwock 2017: Deadly Secrets by the Lake 2017: Deadly Secrets by the Lake

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu