Sebastian Pigott (gebore 14 Februarie 1983) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Kodachrome (2017) en in die televisiereekse Being Erica (2009), Wynonna Earp (2016), en Slasher (2016).
Filmografie Rolprente 2002: Two Days Till Tomorrow 2013: Victims 2016: Below Her Mouth 2017: Kodachrome 2017: Love Is... Two Deaths of Henry Baker
Televisiereekse 2009: Being Erica 2016: Wynonna Earp 2016: Slasher
Televisierolprente 2009: Deadliest Sea 2013: Cinnamon Girl 2014: Killing Daddy 2017: Mommy's Little Boy 2018: Radio Silence
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu