Giacomo Gianniotti (gebore 19 Junie 1989) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Race (2016).

Filmografie Rolprente 2016: Race 2018: Edging 2018: Acquainted

Televisiereekse 2013: Backpackers 2013: Time Tremors 2014: Selfie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu