Shamier Anderson (gebore 6 Mei 1991) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Race (2016).

Filmografie Rolprente 2010: Nostrum 2016: Race 2018: Love Jacked

Televisiereekse 2016: Wynonna Earp

Televisierolprente 2017: 4 the Love Sessions

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1991