Cas Anvar is 'n Kanadese akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shattered Glass (2003), The Terminal (2004), Punisher: War Zone (2008), en Source Code (2011).

Filmografie Rolprente 2000: Seducing Maarya 2003: Shattered Glass 2004: The Terminal 2008: Punisher: War Zone 2011: Source Code 2013: Diana 2014: Fall 2017: Nobility 2017: CODumentary Adversity The Lie The Operative Draupadi Unleashed

Televisiereekse 2006: North/South 2010: MKP Celebrity Talk 2011: Xeno-Date 2013: Stalking LeVar 2014: The Richy Show 2015: The Expanse 2015: Olympus The Time Is Right

Televisierolprente 2015: 56th Annual L.A. County Holiday Celebration 2016: The Expanse: Expanded

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1966