Aaron Ashmore (gebore 7 Oktober 1979) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Thaw (2009) en Regression (2015), en in die televisiereekse Veronica Mars (2004) en Killjoys (2015).
Filmografie Rolprente 2001: Treed Murray 2004: My Brother's Keeper 2007: Palo Alto, CA 2008: Thomas Kinkade's Christmas Cottage 2009: The Thaw 2010: The Shrine 2011: Conception 2014: Big News from Grand Rock 2014: I Put a Hit on You 2015: Regression 22 Chaser
Televisiereekse 2003: 1-800-Missing 2004: Veronica Mars 2009: Warehouse 13 2011: Fanboy Confessional 2015: Killjoys
Televisierolprente 2001: The Familiar Stranger 2001: Le porte-bonheur 2004: Prom Queen: The Marc Hall Story 2009: Fear Island 2015: Swept Under 2015: Wish Upon a Christmas
Video's 2008: Jimmy on Jimmy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu