Ben Bass (gebore 14 Augustus 1968) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bride of Chucky (1998) en The 6th Day (2000), en in die televisiereekse Bury the Lead (2002) en Rookie Blue (2010).
Filmografie Rolprente 1998: Bride of Chucky 2000: The 6th Day
Televisiereekse 1999: Beggars and Choosers 2000: Big Sound 2001: Strange Frequency 2002: Bury the Lead 2002: Bliss 2010: Rookie Blue 2014: Rookie Blue Webisodes
Televisierolprente 2004: The Love Crimes of Gillian Guess 2005: D.I.Y. Surgery 2014: The Good Sister 2016: Love's Complicated
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu