Nick Bateman (gebore 18 November 1986) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hobo with a Shotgun (2011), Winter Wedding (2017), en The Matchmaker's Playbook (2018).

Filmografie Rolprente 2011: Hobo with a Shotgun 2017: Winter Wedding 2018: The Matchmaker's Playbook 2018: The Perception Severed Connection Ugly Love

Televisiereekse 2006: Just for Laughs 2011: Originals

Video's 2011: More Blood, More Heart: The Making of Hobo with a Shotgun 2017: Gambit

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu