Raoul Bhaneja (gebore 6 Junie 1974) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Godsend (2004), The Sentinel (2006), en Miss Sloane (2016), en in die televisiereeks The Dresden Files (2007).

Filmografie Rolprente 1998: Extraordinary Visitor 2004: Godsend 2006: The Sentinel 2007: Hamlet (Solo) 2009: A Wake 2015: Portrait of a Serial Monogamist 2015: As Good As You 2016: Miss Sloane Fractured

Televisiereekse 2001: Beyblade 2002: Patti 2002: The Holmes Show 2002: Liquid Soapz 2006: Secret Files of the Inquisition 2007: The Dresden Files 2015: The Writers' Block

Televisierolprente 2004: Open Heart 2005: The Average Jeff's Guide to Canada

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu