Jeffrey Bowyer-Chapman (gebore 21 Oktober 1984) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dirty Grandpa (2016) en in die televisiereekse American Horror Story (2011), RuPaul's Drag Race All Stars (2012), en UnREAL (2015).
Filmografie Rolprente 2012: Grave Encounters 2 2013: Lucille's Ball 2016: Dirty Grandpa 2016: Tao of Surfing
Televisiereekse 2001: MTV Select 2004: 969 2007: The Virgin of Akron, Ohio 2010: The Wedding Belles 2011: American Horror Story 2012: RuPaul's Drag Race All Stars 2015: UnREAL 2016: Btwn2Flrs 2017: Indoor Boys
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu