Christopher Britton (gebore 1960) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Good Will Hunting (1997), The Day After Tomorrow (2004), The Final Cut (2004), en Death Note (2017).
Filmografie Rolprente 1997: Good Will Hunting 2004: The Day After Tomorrow 2004: The Final Cut 2017: Death Note
Televisiereekse 2004: Peep and the Big Wide World 2006: Death Note
Televisierolprente 1999: Spenser: Small Vices 2003: Deacons for Defense
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu