Jaime Callica is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Power Rangers (2017) en in die televisiereekse The 100 (2014), UnREAL (2015), en Wayward Pines (2015).

Filmografie Rolprente 2017: Power Rangers 2018: The Perfect Pickup 2018: Christmas on Holly Lane 2018: Besties Playground Rules

Televisiereekse 2012: On Da Grine TV 2014: The 100 2015: UnREAL 2015: Wayward Pines Coupable innocence

Televisierolprente 2018: Memories of Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu