Alexander Carson (gebore 16 Julie 1982) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, skrywer, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Valley Below (2014) en O, Brazen Age (2015).

Filmografie Rolprente 2014: The Valley Below 2015: O, Brazen Age

Video's 2012: Bleed On

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu