Munro Chambers (gebore 29 Julie 1990) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Godsend (2004) en Turbo Kid (2015), en in die televisiereekse Little Men (1998) en Degrassi: The Next Generation (2001).
Filmografie Rolprente 2004: Godsend 2015: Turbo Kid 2016: Country Crush 2016: Sadie's Last Days on Earth 2017: Hellmington 2018: Knuckleball 2018: A Boat Movie 2019: Entangled Riot Girls Turbo Kid 2 L: A Story of Genderfluidity
Televisiereekse 1998: Little Men 2001: Degrassi: The Next Generation 2007: The Latest Buzz 2010: New Music Live 2016: Second Jen 2017: Played
Televisierolprente 2010: Degrassi in India 2011: Degrassi in Haiti 2015: It Goes There: Degrassi's Most Talked About Moments
Video's 2011: Beethoven's Christmas Adventure
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu