Terry Chen (gebore 3 Februarie 1975) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Almost Famous (2000) en in die televisiereekse House of Cards (2013), The Expanse (2015), en Jessica Jones (2015).

Filmografie Rolprente 1999: Late Night Sessions 2000: Almost Famous 2007: They Wait 2010: Guido Superstar: The Rise of Guido 2013: Evil Feed

Televisiereekse 2000: The Fearing Mind 2011: Combat Hospital 2013: House of Cards 2014: Strange Empire 2015: The Expanse 2015: Jessica Jones 2019: The Murders Chimerica

Televisierolprente 2002: Paranormal Girl 2009: Storm Seekers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu