Ryan Cooley (gebore 18 Mei 1988) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Tracey Fragments (2007) en in die televisiereeks Degrassi: The Next Generation (2001).

Filmografie Rolprente 2007: The Tracey Fragments

Televisiereekse 1999: I Was a Sixth Grade Alien 2001: Degrassi: The Next Generation 2013: Oh No! It's an Alien Invasion

Televisierolprente 2003: Cybermutt

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu