Torrance Coombs (gebore 14 Junie 1983) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Tudors (2007), Heartland (2007), Reign (2013), en The Originals (2013).
Filmografie Rolprente 2013: Liars All 2016: The Last Heist 2018: Around Robin
Televisiereekse 2007: The Tudors 2007: Heartland 2008: jPod 2011: Endgame 2013: Reign 2013: The Originals 2017: Still Star-Crossed
Televisierolprente 2011: Stay with Me 2018: Royally Ever After
Video's 2013: Kill for Me
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense