Roman Danylo is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Duets (2000) en in die televisiereekse The Outer Limits (1995), Comedy Inc. (2002), en Corner Gas (2004).

Filmografie Rolprente 1995: The Inner Voice 2000: Duets 2001: Happy Birthday

Televisiereekse 1995: The Outer Limits 1997: Comedy Now! 2002: Comedy Inc. 2002: The Holmes Show 2004: Corner Gas 2005: RoundTable

Televisierolprente 1997: Never a Dull Moment 1998: The Improv Comedy Olympics 2003: The Western Alienation Comedy Hour

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu