Daniel DeSanto (gebore 3 Oktober 1980) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mean Girls (2004) en The Boondock Saints II: All Saints Day (2009), en in die televisiereekse Are You Afraid of the Dark? (1990) en Beyblade (2001).

Filmografie Rolprente 2004: Mean Girls 2009: The Boondock Saints II: All Saints Day 2017: The Meaning of Life 2019: Beyblade

Televisiereekse 1990: Are You Afraid of the Dark? 1993: Tales from the Cryptkeeper 1994: The Adventures of Dudley the Dragon 1994: The Magic School Bus 1996: Monster by Mistake 2001: Beyblade 2001: Braceface 2002: Moville Mysteries 2004: Da Boom Crew 2016: Preshift 2018: Wholesome Foods I Love You... Is That OK?

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu