Joe Dinicol (gebore 22 Desember 1983) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Virgin Suicides (1999), Diary of the Dead (2007), Passchendaele (2008), en Scott Pilgrim vs. the World (2010).

Filmografie Rolprente 1999: The Virgin Suicides 2003: Fast Food High 2007: Diary of the Dead 2008: Passchendaele 2009: Puck Hogs 2010: Scott Pilgrim vs. the World 2011: Servitude 2013: Bank$tas Two Deaths of Henry Baker

Televisiereekse 1998: Eerie, Indiana: The Other Dimension 1998: Anatole 2002: Rideau Hall 2003: Train 48 2012: The L.A. Complex 2013: Betas

Televisierolprente 2008: The Road to Passchendaele

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu