Spencer Drever (gebore 30 Augustus 2003) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Confirmation (2016) en Devil's Gate (2017), en in die televisiereekse Fargo (2014) en When Calls the Heart (2014).
Filmografie Rolprente 2016: The Confirmation 2017: Devil's Gate
Televisiereekse 2014: Fargo 2014: When Calls the Heart 2014: Plum Landing 2016: Ready Jet Go!
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2003