Sam Easton (gebore 4 Oktober 1979) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Butterfly Effect (2004) en Final Destination 3 (2006), en in die televisiereeks The Mountain (2004).
Filmografie Rolprente 2004: The Butterfly Effect 2006: Final Destination 3 2006: Crossed 2008: That One Night 2013: A Universal Language
Televisiereekse 2004: The Mountain
Video's 2006: Dead Teenager Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu