Ennis Esmer (gebore 29 Desember 1978) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Red Oaks (2014), Dark Matter (2015), Blindspot (2015), en You Me Her (2016).
Filmografie Rolprente 2014: Big News from Grand Rock 2014: Dirty Singles 2015: How to Plan an Orgy in a Small Town 2018: Nose to Tail
Televisiereekse 2003: The Toronto Show 2006: Billable Hours 2007: Trapped 2009: The Listener 2011: Wipeout Canada 2012: The L.A. Complex 2014: Red Oaks 2015: Dark Matter 2015: Blindspot 2016: You Me Her 2016: Little Big Awesome 2016: Private Eyes 2016: My Kitchen Can Be Anything
Televisierolprente 2016: Final Destiny
Video's 2016: Blindspot Season 1: Rich Dotcom
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu