Jake Epstein (gebore 16 Januarie 1987) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Charlie Bartlett (2007) en in die televisiereekse The Zack Files (2000), Degrassi: The Next Generation (2001), en Designated Survivor (2016).

Filmografie Rolprente 2007: Charlie Bartlett 2012: Blood Pressure

Televisiereekse 2000: The Zack Files 2001: Degrassi: The Next Generation 2003: Girls v. Boys 2003: Real Access 2016: Designated Survivor

Televisierolprente 2007: Degrassi: Doing What Matters

Video's 2005: Jay and Silent Bob Do Degrassi 2008: Charlie Bartlett: Restroom Confessional

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu