Jeff Douglas (gebore 8 Junie 1971) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent John Q (2002) en in die televisiereekse The Famous Jett Jackson (1998), Sue Thomas: F.B.Eye (2002), en Strange Days at Blake Holsey High (2002).
Filmografie Rolprente 2002: John Q 2003: Touch & Go
Televisiereekse 1998: The Famous Jett Jackson 2001: Ancestors in the Attic 2002: Sue Thomas: F.B.Eye 2002: Strange Days at Blake Holsey High 2010: Making History 2011: Mudpit 2014: Canada's Smartest Person
Televisierolprente 2005: The Average Jeff's Guide to Canada
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense