Marc Donato (gebore 25 Januarie 1989) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Sweet Hereafter (1997), White Oleander (2002), The Blue Butterfly (2004), en The Final (2010).

Filmografie Rolprente 1997: The Sweet Hereafter 2002: White Oleander 2004: The Blue Butterfly 2010: The Final 2010: Mind of Its Own 2012: Sick Boy 2013: M15F1T5

Televisiereekse 1996: Flash Forward 1997: The Animal Shelf 2003: The Future Is Wild 2007: The Future Is Wild

Televisierolprente 1999: Locked in Silence 2001: Dangerous Child 2007: Degrassi: Doing What Matters 2012: Haunted High

Video's 2012: Code Red

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu