Warren Christie (gebore 4 November 1975) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Apollo 18 (2011) en This Means War (2012), en in die televisiereekse Happy Town (2010) en Alphas (2011).
Filmografie Rolprente 2007: X's & O's 2008: Magic Flute Diaries 2011: Apollo 18 2012: This Means War
Televisiereekse 2003: Still Life 2006: This Space for Rent 2010: Happy Town 2010: True Justice 2011: Alphas 2013: Motive 2014: Rush 2016: Eyewitness The Village
Televisierolprente 2007: My Baby Is Missing 2008: The Most Wonderful Time of the Year 2009: Malibu Shark Attack 2010: Ties That Bind 2011: Three Weeks, Three Kids 2014: The Color of Rain 2017: Cocaine Godmother
Video's 2008: Bachelor Party 2: Analysis of a Stripper Fight
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu