Fulvio Cecere (gebore 11 Maart 1960) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Paycheck (2003), Chaos (2005), Resident Evil: Afterlife (2010), en The Age of Adaline (2015).
Filmografie Rolprente 2002: Liberty Stands Still 2003: Paycheck 2005: Chaos 2010: Resident Evil: Afterlife 2011: High Chicago 2015: The Age of Adaline 2018: 350 Days The Sunset Rider
Televisiereekse 1998: Three 2000: Homewood P.I. 2003: Tarzan
Televisierolprente 2002: Dead in a Heartbeat 2007: Second Sight 2015: Hipster Horror House 2017: Deadly Secrets by the Lake 2017: Deadly Secrets by the Lake 2018: Christmas Cupcakes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu