Devon Bostick (gebore 13 November 1991) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Diary of a Wimpy Kid: Rodrick Rules (2011), Being Charlie (2015), en Okja (2017), en in die televisiereeks The 100 (2014).

Filmografie Rolprente 2006: Citizen Duane 2008: Adoration 2010: Le mystère Egoyan 2011: Diary of a Wimpy Kid: Rodrick Rules 2011: Sacrifice 2012: Dead Before Dawn 3D 2012: Diary of a Wimpy Kid: Dog Days 2014: Small Time 2015: Being Charlie 2017: Okja Tuscaloosa

Televisiereekse 2007: Stump 2007: The Altar Boy Gang 2011: Aim High 2014: The 100

Televisierolprente 2008: ETalk Festival Party

Video's 2015: Til It Happens to You 2016: Emeralds

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu