Evan Bird (gebore 23 Mei 2001) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chained (2012) en Maps to the Stars (2014), en in die televisiereekse Fringe (2008) en The Killing (2011).

Filmografie Rolprente 2012: Chained 2014: Maps to the Stars

Televisiereekse 2008: Fringe 2011: The Killing

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu