François Arnaud (gebore 5 Julie 1985) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Killed My Mother (2009) en Jean of the Joneses (2016), en in die televisiereekse The Borgias (2011) en Blindspot (2015).
Filmografie Rolprente 2008: J'me voyais déjà 2009: I Killed My Mother 2009: Heat Wave 2013: Copperhead 2013: Moroccan Gigolos 2014: Amapola 2015: Rabid Dogs 2016: Jean of the Joneses 2016: The Man Who Was Thursday 2016: The People Garden 2017: Permission 2017: Origami 2018: Rapid Eye Movement 2019: She's in Portland
Televisiereekse 2007: Taxi 0-22 2009: Yamaska 2011: The Borgias 2015: Blindspot 2017: Midnight, Texas
Televisierolprente 2017: High School Lover Queen of Canton
Video's 2013: World of Borgias 2016: Blindspot Season 1: Oscar - The Handler
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense