Zachary Ansley (gebore 12 Januarie 1972) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cowboys Don't Cry (1988), Princes in Exile (1990), en This Boy's Life (1993), en in die televisiereeks The X-Files (1993).
Filmografie Rolprente 1988: Cowboys Don't Cry 1990: Princes in Exile 1993: This Boy's Life
Televisiereekse 1993: The X-Files
Televisierolprente 1987: Christmas Comes to Willow Creek
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu