David Alpay (gebore 6 Oktober 1980) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ararat (2002) en Man of the Year (2006), en in die televisiereekse Billable Hours (2006) en The Tudors (2007).
Filmografie Rolprente 2002: Ararat 2006: Man of the Year 2008: Inconceivable 2016: They're Watching 2017: Prodigals 2018: Birdland
Televisiereekse 2006: Billable Hours 2007: The Tudors 2014: The Lottery
Televisierolprente 2005: Whiskey Echo 2009: Unstable 2015: Ice Sculpture Christmas 2016: Sleigh Bells Ring 2017: The Mistletoe Inn
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense