Kathryn Alexandre (gebore 6 Mei 1990) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Orphan Black (2013), Designated Survivor (2016), en Cardinal (2017).

Filmografie Rolprente 2010: The Weight

Televisiereekse 2013: Orphan Black 2016: Designated Survivor 2017: Cardinal

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990