Brittany Allen (gebore 5 Februarie 1986) is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente It Stains the Sands Red (2016) en What Keeps You Alive (2018), en in die televisiereekse Falling Water (2016) en The Boys (2019).

Filmografie Rolprente 2014: Extraterrestrial 2015: Backgammon 2015: Almost Anything 2015: Look Again 2016: It Stains the Sands Red 2016: Girl in the Box 2017: The Definites 2018: What Keeps You Alive 2019: The Prodigy

Televisiereekse 2002: I Love Mummy 2011: The Casting Room 2016: Falling Water 2019: The Boys

Televisierolprente 2018: Separated at Birth

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu